renier31Aug 1, 20201 min readNasie in Gesprek besoek die varkbedryfUpdated: Mar 15, 2021Ons besoek Taaibosch Varkboerdery in Fochville en kyk hoe Eskort hul beroemde varkworsies in Heidelberg verwerk. Ons loer ook in by Afridome in Parys vir ‘n Bonsmara-veiling.
Ons besoek Taaibosch Varkboerdery in Fochville en kyk hoe Eskort hul beroemde varkworsies in Heidelberg verwerk. Ons loer ook in by Afridome in Parys vir ‘n Bonsmara-veiling.
Comments